HOME









Samevatting!

In ons winkel in Vreden spesialiseer ons alleen in die verkoop van groot skoene. Mans skoene is beskikbaar vanaf grootte 12 en dames skoene begin by grootte 8 1/2. Sportskoene is ook beskikbaar vanaf grootte 14 1/2.

Johann Theodor Wessels
born.: 19.1.1812
Joseph Wessels born: 25.5.1851
Georg Wessels born: 30.4.1889
Joseph Wessels born: 9.2.1919
Georg Wessels born: 1952

Vanaf die begin van ons skoenmaatskappy in 1745 bied ons alleen hoe kwaliteit van ons eie skoene gekombineerd met benodigde produkte van ander Europese skoenfabrieke. Ons offer 'n verskeidenheid van groot skoene, ongeveer dieselfde as jy dit moet vergelyk met 'n skoenwinkel met normale grootte skoene. Ons benadering van kliente was nog altyd persoonlik. 'n Benadering waarin ons kliente aanmoedig om so veel moontlik na die groot verskeidenheid style en skoene te kyk en dit ook aan te pas indien nodig. Dit alles help daarby toe tot die rustige en vriendelike atmosfeer in die winkel. Ons vekies ook die persoonlike opkoms en neem daarom geen bestellings deur die pos.

Biggest ready-made shoes in the world
The biggest people on earth wearing shoes from Wessels

Groot skoene moet beskikbaar wees in verskillende style, moet gemaklikheid verseker en op hoogte bly van die nuutste modes. 'n Groot verskeidenheid van style vir alle okkasies. Ons besighied is gebaseer op die aanbieding van kwaliteit skoene met onderhandelbare pryse. Opgeleide personeel is altyd byderhand om u advies te gee en te help waar nodig.
Dit is ook belangrik om te noem dat ons dink net omdat groot skoene benodig word, nie beteken dat jy outomaties 'n duur prys moet betaal nie. Ons hou pryse so laag as moontlik en maak dit moontlik deur die ontvang van kontant betalings. Kontant bieding fasiliteite (OTM) is ook naby die winkel indien nodig.
Ons skoenfabriek kan u in Vreden vind wat aan die westelike kant van Münsterland en na aan die Nederlandse grens gelee is. Vreden bied ook baie verskillende attraksies vir besoekers wat in kultuur geinterresserd is in kuns en geskiedkundige besigtinge.
Daar is 'n tweede winkel met ongeveer dieselfde naam as ons, so vra vir 'Wessels Neustrasse' of 'Übergrössen Wessels.'

Ons openingstye is as volg:

Maandag tot Vrydag vanaf
10.00 tot 12.30 en vanaf 14.00 tot 18.00.
Saterdag is vanaf
10.00 tot 14.00.
(Die eerste Saterdag van elke maand is ons oop tot 16.00.)

Neem asseblief in ag dat ons winkel geslote is gedurende die maande
Februarie en Augustus.


250 Years shoes from wessels
info @ wessels-schuhe.com